DIE SOET EN SUUR VAN DIE MENSLIKE NATUUR! Hoërskool Wonderboom Produksie 2015

Home / Uncategorized / DIE SOET EN SUUR VAN DIE MENSLIKE NATUUR! Hoërskool Wonderboom Produksie 2015

Hoërskool Wonderboom spog elke jaar met ‘n fantastiese show en hierdie jaar was dit besonders spoggend! Die Jo Christal Span en die Wonnies het gewys hoe ‘n show gedoen moet word. Dit was SHOWTIME en ons het dit by die ore gevat en die teater se dak gelig! Hier is die BEHIND THE SCENES van “Die Soet en Suur van die Mesnslike Natuur!”  Om hierdie oomblikke vir altyd te bewaar het ons ‘n DVD laat maak. En die kwaliteit die jaar is fantasties! Die video hierbo is net ‘n smaakie daarvan. DVD’s kos R130 en kan in die klasse by H/s Wonderboom bestel word. Ons wil ook graag dankie sê aan al die Wonnies en almal wat hierdie produksie ‘n reuse sukses gemaak het. Dankie ook aan ALMAL wat kom kyk het. Julle was ‘n fantastiese gehoor! WONNIEDRAMAGROETE, Die JC Span (WonnieDrama Onnies.)