JC Onnies bring PSIGO-DRAMA na die Planke: “Tot die Dood ons Skei.”

Home / Teater / JC Onnies bring PSIGO-DRAMA na die Planke: “Tot die Dood ons Skei.”

produksie_logo

Tot die Dood Ons Skei – 27 en 28 Oktober.

As die sirkel van die psige ‘n kraak in het, vloei die bloed daaruit. Dit is die agtergrond van die tweeling se speelplek wat hulle met uitbundigheid gebruik om hulle dors na wraak te voed. Maar ‘n wiel is in die vatsoen van ‘n sirkel, en die wiel mag dalk net draai…

‘n Psigo-Drama met Sanette Olivier, Tiaan Lubbe en Lian Sachse.

Teks en Regie: Sanette Olivier.

(Ouderdomsbeperking: 13VL)

R100 Volw. / R90 Stud. en Pens.

Besprekings by die Pierneefteater: 012 329 0709 / info@pierneefteater.co.za

 

tot-die-dood-ons-skei-1

tot-die-dood-ons-skei-2tot-die-dood-ons-skei

 

Druk hieride skakel vir die Persverklaring