Jo Christal Produksie 2016: “Toekoms en Verlede” PROMO VIDEO!

Home / Uncategorized / Jo Christal Produksie 2016: “Toekoms en Verlede” PROMO VIDEO!

Ouma Marie van Wyk hou nie van tegnologie nie. Sy waardeer eerder die tradisionele maniere van dinge doen. Haar kleinkinders is presies die teenoorgestelde. Mikro die magiese timetraveling mikrogolf dink dit is tyd vir hulle almal om iets te leer uit die verlede. Ouma en haar kleinkinders is in vir ‘n groot avontuur deur TYD!

 

 

Jy sal maar net moet kom kyk wat verder gebeur!

 

 

Augustus 2016
UNISA Kleinteater.

 

 

R90 p/persoon.

 

 

DVD Bestellings in klasse of by admin@jochristaldramaskool.co.za. DVD’s kos R130 elk.

 

 

Gaan na www.jochristaldramaskool.co.za vir meer inligting of epos ons by admin@jochristaldramaskool.co.za vir kaartjies of meer inligting.