OUD MAAR NOG NIE KOUD 2015 – DVD & Behind the Scenes

Home / Uncategorized / OUD MAAR NOG NIE KOUD 2015 – DVD & Behind the Scenes

 

DIT WAS SHOWTIME EN DIT WAS LEKKER!

Dit was weereens ‘n fantatsiese week in die teater! Iets wat ons en die kiddies vir altyd sal onthou! Dankie aan almal wat ‘n aandeel hierin gehad het!

MAAR, om die herinneringe vir altyd te bewaar is daar geen beter manier as ‘n DVD. Hierdie jaar het ons seker gemaak dat die DVD baie spesiaal is. Moenie hierdie kans mis nie!

DVD’s kan in die klasse of deur epos bespreek word by admin@jochristaldramaskool.co.za. Die koste van ‘n DVD is slegs R130.

Kyk hier onder vir die vertonings se “Behind the Scenes”. En los vir ons ‘n boodskap onder by die “comments” oor wat julle gedink het van die produksie en al ons fantastiese, talentvolle kiddies! 

 

EN ONTHOU, KLASSE IS WEER VOLSTOOM AAN DIE GANG SOOS NORMAALIKS.

EN DIE LEKKER HET NIE GESTOP NIE!

DRAMAGROETE!

Die JC Span