Oudisiekennisgewing: Akteurs gesoek vir projekte-toer.

Home / Uncategorized / Oudisiekennisgewing: Akteurs gesoek vir projekte-toer.

 

 

OUDISIEKENNISGEWING:

Akteurs gesoek vir skoletoer vir verskeie produksies en projekte.

 

Jo Christal Produksies (Pty) Ltd is opsoek na akteurs en aktrisses vir verskeie rolle in produksies en projekte wat deur die jaar toer by skole in Pretoria en Centurion. Vergoeding word per produksie/projek en per repetisie betaal.

 

Vereistes:

Diploma of Graad in Dramatiese Kunste

Skedule daagliks oop tussen 7h00 en 13h00.

Afrikaans-spreukend

 

Voorbereiding:

Berei een komiese Monoloog vam 1 – 2 min voor.

Daar sal ook van jou verwag word om deel te neem aan improvisasie by die oudisie.

 

OUDISIE:

Saterdag, 25 Februarie 2017

10h00

Hoërskool Wonderboom Drama Departement

Stuur asseblief jou CV na projekte@jochristal.co.za. Daarna sal ons jou uitnodiging na die oudisie bevestig.

 

Dramagroete,

 

Jo Christal Projekte

www.jochristal.co.za

083 7811 445