Die JC Nuusbrief (Uitgawe 01 van 2016)

Home / Uncategorized / Die JC Nuusbrief (Uitgawe 01 van 2016)

JC ALGEMEEN

Liewe JC Ouers, aanhangers en algemene drama-liefhebbers:

 

Ons eerste uitgawe van DIE JC NUUSBRIEF is uit! Lees deur vir nuus, gebeure en interessante artikels oor JC en die dramawêreld.

 

In hierdie uitgawe:

 

  • 1. Jo Christal: Toe en Nou
  • 2. Wonniedrama hou ‘n fondsinsameling
  • 3. Alumni skryf vir ons
  • 4. Werkswinkel vir volwassenes
  • 5. Op die horison vir 2016.  

Jy kan die PDF hier aflaai (druk op die skakel):

 

Die JC Nuusbrief 01-2016 Maart

Lekker Lees!