MEER INLIGTING

Home / MEER INLIGTING

Ouerhandleiding:

Alles wat u as drama-ouer van Jo Christal Dramaskool moet weet in een gerieflike dokument. Druk hieronder om af te laai:

Drama as Medium:

Indien u meer wil uitvind oor wat ons doen in die klasse en hoe die wonderlike medium van DRAMA u kind kan help en ondersteun, lees gerus deur hierdie dokument. Druk skakel om af te laai:

WhatsApp chat