Weeklikse Klasse en Kostes

Home / Weeklikse Klasse en Kostes

Kyk gerus na die lys van skole waar Jo Christal Dramaskool klasse aanbied. Druk op die skool om inligitng rakende tye en lokale te sien. Klasse duur ongeveer 1 uur lank en vind weekliks plaas (behalwe in vakansies en op vakansiedae.)

Leerders van enige skool is welkom om by enige van hierdie klasse in te val.

Maandae:

Juniors – 15h00 tot 16h00 Seniors – 16h00 tot 17h00 Klasse word in die skoolsaal of in die SR Saal aangebied.

Maandae:

14h15 tot 15h15. Klasse word aangebied in die WBW Teater.

Maandae:

15h30 tot 16h30. Klasse word in die skoolsaal aangebied.

Dinsdae:

14h00 tot 15h00. Klasse word aangebied in die klaskamer oorkant die swembad.

Dinsdae, 15h45 tot 16h45 in die Skoolsaal.

Dinsdae:

16h00 tot 17h00. Klasse word aangebied in die skoolsaal.

Woensdae:

Juniors: 14h00 tot 15h00. Seniors: 15h00 tot 16h00 Klasse word aangebied in die skool se dramaklas/kunsteklas.

Donderdae, 15h30 tot 16h30. Kerksaal.

Donderdae:

14h15 tot 15h15. Klasse word aangebied in die LO Saal.

Vrydae:

Juniors: 13h45 tot 14h45. Seniors: 14h45 tot 15h45. Klasse word aangebied in die skoolsaal.

Vrydae:

Juniors: 13h30 tot 14h30. Seniors: 14h30 tot 15h30. Klasse word aangebied in die skoolsaal.

Kostes van Dramaklasse (2019).

Kostes vir laerskole en hoërskole beloop R260 p/maand met ‘n eenmalige R80 inskrywingsfooi.

Ander kostes in die jaar sluit ‘n produksiefooi (R180) en kaartjiegelde (vanaf R80 elk) vir ons produksies in. Enige ander kostes sal skriftelik met u gedeel word.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.