KLASSE EN TYE

Home / KLASSE EN TYE

2020 Bring nuwe uitdaging, maar ook NUWE OPLOSSINGS!

Vir hierdie jaar, gebeur Dramaklasse op 2 maniere. Ouers en leerders kan kies tussen:

STUDIOKLASSE, of

AANLYNKLASSE.

KONTAK ONS OM UIT TE VIND OP WATTER DAE DIE STUDIOKLASSE OF AANLYNKLASSE AANGEBIED WORD.

Onderstaande Dae en Tye is vir gewone jare:


Maandae:

Laerskool Stephanus Roos: 15h00 – 16h00 (Juniors) & 16h00 – 17h00 (Seniors). SR Saal.


Dinsdae:

Laerskool Voorpos: 14h00 tot 15h00. Klaskamer oorkant swembad.

Laerskool Tuine: 15h45 – 16h45 (Juniors) & 16h45 – 17h45 (Seniors). Skoolsaal.

Laerskool Louis Leipoldt: 16h00 – 17h00. Skoolsaal.


Woensdae:

Laerskool Hennopspark: 14h30 – 15h30 (Juniors) & 15h30 tot 16h30 (Seniors). KDA Saal.


Donderdae:

Hoërskool Oos-Moot: 14h15 – 15h15. LO Saal.

Hoërskool Wonderboom: 14h15 – 15h15. WBW Teater.

Laerskool Dirk Postma: 15h30 tot 16h30. Vierkant.

Laerskool Boerefort: 15h30 tot 16h30. Skoolsaal.


Vrydae:

Laerskool Mayville: 13h30 – 14h30 (Juniors) & 14h30 tot 15h30 (Seniors). PAT SMIT Saal.

Laerskool Villieria: 13h45 – 14h45 (Juniors) & 14h45 tot 15h45 (Seniors). Skoolsaal.

WhatsApp chat