Die Drama-Selfie Kompetisie!

Home / Uncategorized / Die Drama-Selfie Kompetisie!

 En so kom die Drama-Selfie kompetisie tot ‘n einde!

Dankie aan almal wat hul Drama-Selfies ingestuur het. Ons het elkeen van hulle waardeer en ons dink elkeen van hulle is FANTASTIES!

Maar daar kan net DRIE wenners wees! Wenners is gekies deur die hele Jo Christal Span en is op kreatiwiteit beoordeel. Baie geluk aan die volgende mense:

Eerste Plek: Janke Raubenheimer

Janke Raubenheimer
Janke Raubenheimer

Julle wen SES kaartjies na die Produksie!

Tweede Plek: Kyra

Kyra
Kyra
Kyra1
Kyra

Julle wen VIER kaartjies na die Produksie!

Derde Plek: Bridgette Baransky

Bridgette Baransky
Bridgette Baransky met die JC Logo op haar gesig

Julle wen TWEE kaartjies na die Produksie!

 

Julle sal julle kaartjies kry sodra die tyd vir die produksie aanbreek.

Hier is die res van die inskrywings! Hulle almal verdien erkenning. Ons waardeer julle deelname opreg. Julle is STERRE!

Wiliam en Kie Zandelee Faber Zanke Vosloo Skye van der Merwe Nathan van Heerden Micke Beneke Natalie Rossouw Michael Kraoukanis Kylin Erasmus Kristin Moolman Kaylynn Bronkhorst Jeanine en Chanel Chandre Williams Cathy Ane van Reenen

Ons is baie opgewonde oor die toekoms! Kom maak kort-kort ‘n draai hier op ons webtuiste en moenie vergeet dat julle ons JC hemde en pette by ons JC Winkel kan koop of in die klasse kan bestel. Loer gerus rond!

BAIE GROETE,

DIE JC SPAN