Vakansiewerkswinkel: Dis tyd vir ‘n DRAMA JOL!

Home / Uncategorized / Vakansiewerkswinkel: Dis tyd vir ‘n DRAMA JOL!

Dis tyd vir ‘n

DRAMA JOL!

‘n werkswinkel vol pret waar ons rock en roll!

 

Die Jo Christal Dramaskool bied elke jaar in die Julie vakansie ‘n dramawerkswinkel aan. Hierdie jaar

is geen uitsondering, en na die vorige werkswinkels se groot sukses kan jy niks minder verwag nie!

 

By hierdie werkswinkel:

  • Special Effects Make-up
  • Improvisasie en karakterskepping
  • Selfbeeld en selfvertroue ontwikkeling
  • Gedramatiseerde Prosa/Poësie

Die werkswinkel is ‘n twee-dag fees vol alles wat lekker is van drama!


11 & 12 Julie

Pierneefteater

8h00 – 16h00

R300 p/leerder (Sluit alle benodighede in).

Vir Gr 0 – Gr 9

Bring ‘n kospakkie. Snoepie ook beskikbaar.

Bespreek NOU jou plek by die Pierneefteater: info@pierneefteater.co.za / 012 329 0709

‘N LEKKER MANIER OM DIE LANG VAKANSIE TE VERDUUR!

Drama Jol