Die Drama Bizarre Fees en Reunie vier die 25ste bestaansjaar van die Jo Christal Dramaskool! Ons gaan vet pret hê!
Datum: 15 Oktober 2016
Plek: Hoërskool Wonderboom
Ingang: R40 (By die hekke. Sluit ingang na die speelpark vir die kinders ook in.)
Parkering: Gratis. (Daar sal wagte wees wat na u karre kyk)
Tyd: 10h00 tot LAAT.
Feesprogram: