Die Jo Christal Span bestaan uit passievolle, gekwalifiseerde mense, met ‘n liefde vir drama en kinders. Om vir oor die 600 kinders drama te gee, gebeur nie alleen nie. Ontmoet die span:

Sanette Olivier
CEO van Jo Christal Akademie (Pty) Ltd
Hoof van Jo Christal Dramaskool
Finansies

Tiaan Lubbe
Onderwyser
Bestuur
Afrigting
Jo Christal Produksies
Tegnies (IT)

Lian Sachse
Onderwyser
Bestuur
Kleuterskole
Administrasie
Jo Christal Personeel

Engela van Loggrenberg
Onderwyser: Wonniedrama (Gr 10 - 12)