IT’S SHOW TIME! Ons produksie, “Oud maar nog nie Koud” is oppad planke toe!

Uncategorized
    Ons is seker dat julle al weet dat ons op die verhoog is saam met al die kiddies oor 'n paar weke! Ons oefen al hard van voor die vakansie af en ons hoop die kids het julle al mal by die huis daarmee! Die Jo Christal Dramaskool bied met baie trots aan: [caption id="attachment_174" align="aligncenter" width="322"] Jo Christal Dramaskool Produksie 2015[/caption]   Nog 'n produksie wat emmers en emmers vol lag en genot vir beide die gehoor en die kids belowe! So maak seker julle kaartjies is gekoop! DATUMS: Sien asseblief die briewe wat uitgestuur is. WAAR: Die UNISA Kleinteater verwelkom ons elke jaar met ope arms. [media-downloader media_id="175" texts="DRUK HIER VIR DIE PADKAART"]. Kaartjies beloop R80 per person. Babas en kleuters wat nie sitplekke opneem gaan gratis in.  …
Read More

VAKANSIE-WERKSWINKEL: Kom ons kap-it-uit, dis drama tyd!

Uncategorized
 Dis amper weer vakansie! En so begin die soektog na dinge en aktiwiteite vir die kinders om te doen sodat hulle nie verveeld by die huis sit nie. HOU OP SOEK. Ons het die antwoord! Die Jo Christal Dramaskool bied aan: KOM ONS KAP-IT-UIT! -Dis Drama tyd!- 'n Unieke 2 dag dramawerkswinkel en vakansieprogram gelaai met prêt en plesier by die Pierneefteater! Ons jong sterre sal verskeie vaardighede in drama en teater leer wat die volgende insluit: Voordrag, Karakterskepping en Improvsasievaardighede. Kreatiewe Vaardighede in Kostuum- en Rekwisietkonstruksie. Fisiese Teater en nog meer. Elke ster sal leer om op die verhoog, asook in alledaagse lewe te skitter! Hierdie is ons tweede jaarlikse vakansieprogram by die Pierneefteater en na laas jaar se reuse sukses is ons meer as oortuig dat hierdie jaar geen…
Read More

Die Drama-Selfie Kompetisie!

Uncategorized
 En so kom die Drama-Selfie kompetisie tot 'n einde! Dankie aan almal wat hul Drama-Selfies ingestuur het. Ons het elkeen van hulle waardeer en ons dink elkeen van hulle is FANTASTIES! Maar daar kan net DRIE wenners wees! Wenners is gekies deur die hele Jo Christal Span en is op kreatiwiteit beoordeel. Baie geluk aan die volgende mense: Eerste Plek: Janke Raubenheimer [caption id="attachment_138" align="aligncenter" width="300"] Janke Raubenheimer[/caption] Julle wen SES kaartjies na die Produksie! Tweede Plek: Kyra [caption id="attachment_144" align="aligncenter" width="180"] Kyra[/caption] [caption id="attachment_145" align="aligncenter" width="225"] Kyra[/caption] Julle wen VIER kaartjies na die Produksie! Derde Plek: Bridgette Baransky [caption id="attachment_135" align="aligncenter" width="227"] Bridgette Baransky met die JC Logo op haar gesig[/caption] Julle wen TWEE kaartjies na die Produksie!   Julle sal julle kaartjies kry sodra die tyd vir die…
Read More

Ons nuwe webtuiste is hier!

Uncategorized
DIE TYD HET AANGEBREEK! Vandag is dit die amptelike bekendstelling van die Jo Christal Dramaskool se webstuiste en ook die begin van baie nuwe en wonderlike dinge vir die toekoms. Loer gerus rond op die blad en verken al sy funksies. Ontmoet die JC Span, Lees deur die dienste wat ons verskaf en Kontak ons gerus, ons hoor graag van u! Om die bekendstelling te vier, het ons ook van vandag af 'n 'Drama-Selfie' KOMPETISIE! Julle kan kaartjies na ons jaarlikse, groot TEATER PRODUKSIE wen! Neem 'n 'Drama-Selfie' waar jy so kreatief is as moontlik (enige iets geld) en gaan plaas dit op ons Facebook blad, www.facebook.com/jochristaldramaskool. ('Like' ons sommer ook!) Die kompetisie hardloop tot volgende Vrydag, 1 Mei, so begin solank neem. Julle kan soveel keer foto's plaas soos wat…
Read More