Vakansie-Aktiwiteite Julie 2018 – Hou die kinders so besig!

Vakansie-Aktiwiteite Julie 2018 – Hou die kinders so besig!

Uncategorized
Die vakansie lê voor en ons het die oplossing om die kiddies besig te hou! Jo Christal Akademie (Pty) Ltd bied hierdie vakansie TWEE aktiwiteite aan om die rooimiere oor die langvakansie minder te maak. 1. Vakansie Werkswinkel Ons jaarlikse Junie-vakansiewerkswinkel vind weer hierdie jaar plaas op 9 en 10 Julie by die Wonder-bo-Wonder Theatre. By hierdie jaar se werkswinkel speel ons met improvisasie, spesiale effekte grimering asook 'n hele klomp ander lekker drama dinge! Die werkswinkel beloof TWEE VOLLE DAE van pret! Bespreek u kind se plek by projekte@jochristal.co.za of by 083 7811 445. Kostes beloop R300 p/kind en sluit alle benodighede in.     2. Kinderteater: Hansie en Grietjie! Jo Christal Produksies bied hierdie vakansie Hansie en Grietjie aan! Kom geniet weer die storie van die bekende boetie…
Read More
Augustus Produksie 2018 (Laerskole)

Augustus Produksie 2018 (Laerskole)

Uncategorized
Geagte Ouer/Voog Dit is vir die Jo Christal Dramaskool-span ontsettend lekker om uiteindelik weer te kan sê: “It’s SHOW TIME!”   Ons kan u verseker dat die kinders net so opgewonde daaroor is.  Ons voel almal bevoorreg dat daar ʼn dramaklas is waar ons ʼn verbeeldingswêreld kan skep en met oorgawe uiting kan gee aan ons emosies, frustrasies en behoeftes.  Dit is ook ʼn plek waar ons talente kan omhels en daarmee kan woeker. Ons hoop dat u die afgelope twee kwartale gereeld met stories vermaak is oor wat alles in die dramaklas gebeur.  Die spontane en kreatiewe manier waarop die kinders in die klasse te werk gaan, laat ons opnuut besef  hoe veilig hulle die ruimte ervaar.  Ons het dus nou weer op ʼn punt gekom waar ons voel dat…
Read More

Poste Beskikbaar by Jo Christal Dramaskool vir 2018

Uncategorized
Poste: TWEE Drama Onderwyseresse (Preprimêr) Minimum Kwalifikasies: Graad/Dimploma in Dramatiese Kunste. Taal: Afrikaans Kwalifikasies tot jou voordeel: Preprimêre/Grondslagfase Onderwyskwalifikasie. Vereistes Van Die Pos: -          Ervaring Met Kinders, Veral Kleuters. -          Besonderse Dryfkrag -          Liefde Vir Die Medium En Kinders Ure: Voltyds, Weeksdae Van 7h00 Tot 15h00 Vergoeding: Vaste Maandelikse Salaris Om aansoek te doen vir die poste, stuur asseblief jou cv na admin@jochristaldramaskool.co.za. Onderhoude en oudisies vind plaas op die 7 Oktober 2017. U sal in kennis gestel word van die tyd en plek.   Oor Die Maatskappy: Jo christal akademie (pty) ltd verskaf al vir die laaste 26 jaar dramaklasse aan leerders van alle ouderdomme by meer as 30 skole. Met meer as 450 leerders op die oomblik, groei ons met ‘n sterk spoed en benodig ons dus jong…
Read More

Vakansieaktiwiteite Julie 2017! Hou die kids so besig…

Uncategorized
Die vakansie lê voor en ons het die oplossing om die kiddies besig te hou! Jo Christal Akademie (Pty) Ltd bied hierdie vakansie TWEE aktiwiteite aan om die rooimiere oor die langvakansie minder te maak. 1. Vakansie Werkswinkel Ons jaarlikse Junie-vakansiewerkswinkel vind weer hierdie jaar plaas op 6 en 7 Julie by die Wonder-bo-Wonder Theatre. By hierdie jaar se werkswinkel speel ons met skadupoppe, improvisasie, spesiale effekte grimering asook die maak van kreatiewe kostuums. Die werkswinkel beloof TWEE VOLLE DAE van pret! Bespreek by projekte@jochristal.co.za of by 083 7811 445. Kostes beloop R300 p/kind en sluit alle benodighede in.     2. Kinderteater: Aspoestertjie! Na laasjaar se sukses met Sneeuwitjie, bied Jo Christal Produksies hierdie jaar Aspoestertjie aan! Kom geniet weer die storie van Aspoestertjie, haar verlore skoen, haar nare…
Read More

Oudisiekennisgewing: Akteurs gesoek vir projekte-toer.

Uncategorized
    OUDISIEKENNISGEWING: Akteurs gesoek vir skoletoer vir verskeie produksies en projekte.   Jo Christal Produksies (Pty) Ltd is opsoek na akteurs en aktrisses vir verskeie rolle in produksies en projekte wat deur die jaar toer by skole in Pretoria en Centurion. Vergoeding word per produksie/projek en per repetisie betaal.   Vereistes: Diploma of Graad in Dramatiese Kunste Skedule daagliks oop tussen 7h00 en 13h00. Afrikaans-spreukend   Voorbereiding: Berei een komiese Monoloog vam 1 – 2 min voor. Daar sal ook van jou verwag word om deel te neem aan improvisasie by die oudisie.   OUDISIE: Saterdag, 25 Februarie 2017 10h00 Hoërskool Wonderboom Drama Departement Stuur asseblief jou CV na projekte@jochristal.co.za. Daarna sal ons jou uitnodiging na die oudisie bevestig.   Dramagroete,   Jo Christal Projekte www.jochristal.co.za 083 7811 445…
Read More

Drama Bizarre Fees en Reunie – Feesprogram!

Uncategorized
Die Drama Bizarre Fees en Reunie vier die 25ste bestaansjaar van die Jo Christal Dramaskool! Ons gaan vet pret hê! Datum: 15 Oktober 2016 Plek: Hoërskool Wonderboom Ingang: R40 (By die hekke. Sluit ingang na die speelpark vir die kinders ook in.) Parkering: Gratis. (Daar sal wagte wees wat na u karre kyk) Tyd: 10h00 tot LAAT.   Feesprogram:    
Read More

Drama Bizarre en Reunie! – Ons vier 25 Jaar!

Uncategorized
  Die Jo Christal Dramaskool (Wonniedrama ingesluit) word 25 jaar oud! EN ONS WIL PARTY! Die Drama Bizarre is 'n dag-lank fees vol stalltejies, live musiek, aktiwiteite, kos, shows en selfs springkastele. Dit dien dan ook as 'n GROOT REUNIE (ons gaan braai ook!) vir al die oudleerders wat oor die 25 jaar 'n pad saam met die skool en Sanette Olivier (Bezuidenhout) gestap het. SO KOM HERLEEF weer die lekkerste deel van almal van ons se skooldae: DRAMA BY SANETTE. Sanette wil ALMAL daar hê! SO VERSPREI DIE WOORD! Sy belowe 'n dag vol jol en 'n klomp surprises!   Die Drama Bizarre merk ook 'n groot dag vir Jo Christal ! Ons stel ons nuwe reeks DRAMA-MERCHANDISE vry. Sanette stel ook haar eerste boek vry,"Die Drama-Portaal: 'n reis na…
Read More

Jo Christal Produksie 2016: “Toekoms en Verlede” PROMO VIDEO!

Uncategorized
Ouma Marie van Wyk hou nie van tegnologie nie. Sy waardeer eerder die tradisionele maniere van dinge doen. Haar kleinkinders is presies die teenoorgestelde. Mikro die magiese timetraveling mikrogolf dink dit is tyd vir hulle almal om iets te leer uit die verlede. Ouma en haar kleinkinders is in vir 'n groot avontuur deur TYD!     Jy sal maar net moet kom kyk wat verder gebeur!     Augustus 2016 UNISA Kleinteater.     R90 p/persoon.     DVD Bestellings in klasse of by admin@jochristaldramaskool.co.za. DVD's kos R130 elk.     Gaan na www.jochristaldramaskool.co.za vir meer inligting of epos ons by admin@jochristaldramaskool.co.za vir kaartjies of meer inligting.
Read More

Dis PRODUKSIE TYD! Belangrike inligting rakende die opwindede kwartaal.

Uncategorized
Beste Drama-Ouer, Dit is die derde kwartaal en ons kon nie wag om weer te begin of om die kiddies se opgewonde gesiggies te sien nie! Hierdie kwartaal is elke jaar ons hoogtepunt en ons is baie opgewonde om dit te aan te pak. Lees asseblief die onderstaande inligting noukeurig deur. Hier volg net weer die inligitng rakende die produksietydperk: Die kleedrepetisie is Saterdag 30 Julie by Hoërskool Wonderboom. (Sien asseblief die brief wat laas kwartaal uitgestuur is vir die tye.) Dit is belangrik dat alle leerders hier teenwoordig is omdat ons saam met die ander skole gaan oefen en die kostuums gaan uitsorteer. Sien ook die brief van verlede kwartaal vir die datums en tye van die produksie. Dit vind by Unisa Kleinteater plaas en elke aand se vertoning…
Read More