Ons nuwe webtuiste is hier!

Home / Uncategorized / Ons nuwe webtuiste is hier!

DIE TYD HET AANGEBREEK!

Vandag is dit die amptelike bekendstelling van die Jo Christal Dramaskool se webstuiste en ook die begin van baie nuwe en wonderlike dinge vir die toekoms.

Loer gerus rond op die blad en verken al sy funksies. Ontmoet die JC Span, Lees deur die dienste wat ons verskaf en Kontak ons gerus, ons hoor graag van u!

Om die bekendstelling te vier, het ons ook van vandag af ‘n ‘Drama-Selfie’ KOMPETISIE! Julle kan kaartjies na ons jaarlikse, groot TEATER PRODUKSIE wen! Neem ‘n ‘Drama-Selfie’ waar jy so kreatief is as moontlik (enige iets geld) en gaan plaas dit op ons Facebook blad, www.facebook.com/jochristaldramaskool. (‘Like’ ons sommer ook!) Die kompetisie hardloop tot volgende Vrydag, 1 Mei, so begin solank neem. Julle kan soveel keer foto’s plaas soos wat julle wil.

Baie groete,

DIE JC SPAN!