Kunswedstryde en Redenaars

Home / Kunswedstryde en Redenaars

 

Jo Christal Dramaskool bied individuele afrigting vir KUNSWEDSTRYDE en REDENAARS aan. Afrigting geskied in 30 minute sessies by lokale in Pretoria en Centurion. Voorafbespreking vir afrigting is noodsaaklik.

Kostes beloop R100 per sessie.

Afrigting word aangebied by die volgende lokale in die volgende areas. Neem asseblief kennis van die dae en tye wat afrigting in hierdie lokale geskied. Besprekings word per e-pos gedoen. Druk op die bespreekknoppie om ‘n e-pos te stuur.

 

 

Pretoria

WONDER-BO-WONDER TEATER (Hoërskool Wonderboom) Dinsdae, 15h30 tot 18h00. Saterdae, 09h00 tot 12h00

Centurion

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT Dinsdae: 14h00 tot 16h00.

Bespreek Afrigting..

Druk op die knoppie om te bespreek via e-pos. Sluit assblief lokaal en tyd van afrigting in u e-pos in.

Soek u 'n Redenaarspraatjie?

Ons skryf redenaarspraatjies, reg volgens ATKV-riglyne om u kind die beste kans te gee om te presteer in die jaar se redenaars. Redenaarspraatjies word slegs tussen Januarie en Junie geskryf. Bestel vroegtydig in Januarie. Praatjies wat 5-7 werksdae om geskryf te word. Kostes beloop R450 p/praatjie. **Alleenregte vir elke praatjie word aan u verskaf vir u gerus.

Leave a Reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.