AANLYNKLASSE

Home / AANLYNKLASSE
‘n Nuwe manier van Drama doen, maar net so baie PRET!

Vanaf 4 Mei 2020 word die Jo Christal Dramaskool se klasse aanlyn aangebied via ‘n innoverende virtuele klaskamer. Hierdie oplossing tot ons huidige situasie in die land (Lockdown en Covid-19) sal werklike klasse vervang totdat regulasies en veiligheid van die leerders dit weer toelaat om by die skole klas te gee. Ons waardeer u ondersteuning en besigheid baie! Gaan saam met ons op hierdie nuwe avontuur.


Bevestiging van deelname/alternatiewe reëling:



BRIEWE…

Inligtingsbrief:

Finansiële Verligting:


Skakel na Aanlynklaskamers:


WhatsApp chat